Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George
Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George 6 Slaapkamer Huis in George Vakansieakkommodasie word aangebied vir 'n maksimum van 11 persone by hierdie familiehuis in Denverpark, George. Die eiendom is naby die voet van die berg en plantasie en verleen 'n rustige atmosfeer. Die naaste see is by Victoriabaai sowat 10 kilometer van hier af. Die… read more

4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies Vakansiehuis te huur in George 4 Slaapkamer Huis in George is te huur as vakansie akkkommodasie in die Tuinroete. Hierdie netjiese ruim woonhuis met 'n swembad bied akkommodasie vir 6 persone. Die naaste strand is by Victoriabaai sowat 7km van hier af en dis aan die…
2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie Meenthuis te huur as Vakansieakkommodasie in George Netjiese 2 slaapkamer meenthuis vir 4 persone te huur as vakansieakkommodasie in George-Oos. Naby winkels en 8km van Victoriabaai af. Hierdie netjiese 2 slaapkamer meenthuis in George is te huur as vakansieakkommodasie vir 4 persone. Slegs kinders ouer as…
Vakansie Woonhuis te huur in Wilderness Vakansieakkommodasie in Wilderness te huur Ruim 3 slaapkamer woonhuis in Wilderness te huur as vakansieakkommodasie beskikbaar reg deur die jaar asook in Desember. Die woonhuis is goedbeplan en daar is nie trappe nie om in die huis in te kom nie. Die groot ooplan sitkamer, eetkamer bied seeuitsig. Daar…
4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad Vakansieakkommodasie te huur in George Hierdie 4 Slaapkamer vakansiehuis met swembad in George huisves 'n totaal van 8 persone. Die woning is beskikbaar as vakansie akkommodasie reg deur die jaar. Die huis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 4 slaapkamers, 2 vol badkamers, klein sitkamertjie, oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis,waskamer, dubbel motorhuis…
Vakansie Verblyf vir 4 persone in Hartenbos Meenthuis te Huur in Deovillepark in Hartenbos Pragtige meenthuis in Deovillepark Hartenbos bied vakansieakkommodasie vir 6 persone sowat 2km van die see. Hierdie selfsorg akkommodasie is beskikbaar reg deur die jaar vir 'n minimum van 5 dae. Die huis bied 'n oop plan sitkamer/eetkamer, kombuis, 2 slaapkamers, 2…
Vakansieverblyf beskikbaar op Mosselbaai Golflandgoed Akkommodasie op Mosselbaai Golflandgoed Vakansieakkommodasie met gemeenskaplike swembad beskikbaar op die Mosselbaai Golflandgoed gedurende die jaar asook vir Desember vakansies. Die woonstel bied akkommodasie vir 4 persone, in 2 slaapkamers. Elke kamer het sy eie badkamer. Die Mosselbaai Golflandgoed is 'n bekende vakansie bestemming in die Tuinroete en is sentraal…
Woonhuis met Swembad te Huur in George Vakansieakkommodasie in woonhuis met tafeltennis in George Hierdie pragtige woonhuis in George bied akkommodasie vir 10 persone. Die huis bied gaste 'n swembad, tafeltennis asook 'n binnebraai. Die huis is ongeveer 11km vanaf die naaste swemstrand by Victoriabaai en sowat 3.2km na die sakegebied van George. Hierdie is…