2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie
Meenthuis te huur as Vakansieakkommodasie in George
Netjiese 2 slaapkamer meenthuis vir 4 persone te huur as vakansieakkommodasie in George-Oos. Naby winkels en 8km van Victoriabaai af.
Hierdie netjiese 2 slaapkamer meenthuis in George is te huur as vakansieakkommodasie vir 4 persone. Slegs kinders ouer as 6 jaar is welkom.
Die huis is sowat 7km van Victoriabaai af en stapafstaand na die naaste inkopiesentrums.
