4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies
Vakansiehuis te huur in George
4 Slaapkamer Huis in George is te huur as vakansie akkkommodasie in die Tuinroete. Hierdie netjiese ruim woonhuis met ‘n swembad bied akkommodasie vir 6 persone.
Die naaste strand is by Victoriabaai sowat 7km van hier af en dis aan die ook naby meeste van die atiwiteite van die Tuin Roete.
Die huis is volledig toegerus vir ‘n ontspanne vakansie.
