Tuinroete Akkommodasie

Jaarlikse Vakansie aan die Tuinroete

Om vakansie te hou in die Tuinroete is vir baie mense hul jaarlikse hoogtepunt. Deur die jaar word daar gespaar en beplan vir die 2 tot 3 weke vakansie aan die kus tussen Mosselbaai en Plettenbergbaai.

Vakansieakkommodasie in die Tuinroete

Die Tuinroete word nie verniet die vakansiemekka van Suid Afrika genoem nie. Veral gedurende Desembermaande kan akkommodasie aan die Tuinroete nogal skaars raak.

mosselbaai seee uitsig

Die akkommodasie voorsieners gaan uit hul pad om dit so gerieflik as moontlllik vir hul gaste te maak. Baie huiseienaars wat self gedurende sekere tye elders gaan vakansie hou, stel hul huise aan gesinne beskikbaar wat graag vakansie aan die Tuinroete wil hou.

Webblad met volledige beskrywings van vakansieakkommodasie aan die Tuinroete.

Lalakoi doen nou reeds vir die afgelope 13 jaar die verhurings van privaat wonings en vakansiehuise in die Tuinroete. Duisende vakansiegangers het hul besprekings reeds deur ons gedoen. Ons het nou ook ons eerste webblad in Afrikaans gepubliseer. Volledige inligting betreffende alle vakansieakkommodasie moontlikhede is op die Tuinroeteakkommodsie webblad  beskikbaar. Fotos en ‘n volledige beskrywing word gepubliseer, sodat die voornemmende huurder ‘n goeie idee het van wat beskikbaar is.

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

www.tuinroeteakkommodasie.com