Vakansie Verblyf vir 4 persone in Hartenbos
Meenthuis te Huur in Deovillepark in Hartenbos
Pragtige meenthuis in Deovillepark Hartenbos bied vakansieakkommodasie vir 6 persone sowat 2km van die see.
Hierdie selfsorg akkommodasie is beskikbaar reg deur die jaar vir ‘n minimum van 5 dae.
Die huis bied ‘n oop plan sitkamer/eetkamer, kombuis, 2 slaapkamers, 2 badkamers, toegeboude stoepkamer en ‘n enkel motorhuis.
