Vakansieverblyf beskikbaar op Mosselbaai Golflandgoed
Akkommodasie op Mosselbaai Golflandgoed
Vakansieakkommodasie met gemeenskaplike swembad beskikbaar op die Mosselbaai Golflandgoed gedurende die jaar asook vir Desember vakansies.
Die woonstel bied akkommodasie vir 4 persone, in 2 slaapkamers. Elke kamer het sy eie badkamer.
Die Mosselbaai Golflandgoed is ‘n bekende vakansie bestemming in die Tuinroete en is sentraal geleë aan die meeste van die aktiwiteite en besienswaardighede.
