
Kleinplaas Vakansieoord Oudtshoorn Akkommodasie in Oudtshoorn Kleinplaas Vakansieoord is gelee in Oudtshoorn, in die Klein Karoo van Suid-Afrika. Die oord bied bekostigbare verblyf aan individue en groepe wat Oudtshoorn besoek. Verskeie akkommodasie opsies wat insluit 3 ster selfsorg en bed en ontbyt asook 4 ster karavaan en kampeer staanplekke is beskikbaar. Kleinplaas Vakansieoord bied ook…
read more

Wilgewandel Vakansieplaas Oudtshoorn Akkommodasie Wilgewandel Vakansieplaas is slegs 2km vanaf die Kango Grotte en 25km vanaf Oudtshoorn in die klein Karoo van Suid Afrika. Geleë aan die voet van die Swartberge in asemrowende mooi natuuurlike plantegroei is Wilgewandel restaurant, B&B en selfsorg akkommodasie met aktiwiteite vir jonk en oud. Die akkommodasie is stapafstand van die…
read more

Gastehuis Akkommodasie in Knysna Adams Gastehuis in Knysna Adams Gastehuis is geleë in die gewilde kusdorp van Knysna. Die gastehuis is naby die winkels, restaurante, waterfront en baie van die aktiwiteite van Knysna geleë. Die akkommodasie is dus uiters geskik vir sakemanne en reisigers, sowel as vakansiegangers. Gastehuis Akkommodasie in Knysna Adams Gastehuis in Knysna…
read more

Pine Creek Privaat Vakansie-oord Vakansie-oord by Groot-Brakrivier Pine Creek Vakansie-oord is slegs 2km vanaf die strand by Suiderkruis en Die Eiland. Die oord is geleë op die Groot-Brakrivieroewer - tussen Mosselbaai en George. Ons bied 120 staanplekke vir woonwaens en tente. Elke staanplek het 'n waterkraan en kragpunt (20amp). Ons ablusieblokke is skoon en netjies…
read more

Warmwaterberg Spa Warmwaterbron op Roete 62 in die Weskaap Warmwaterberg Spa is ‘n warmwaterbron geleë tussen Barrydale en Ladismith op Roete 62 in die Weskaap van Suid Afrika. Hier kan gaste eg Suid Afrikaanse gasvryheid ervaar. Ontspan in ‘n rustige atmosfeer waar stomende warm water beide ligaam en siel sal verkwik. Barrydale Akkommodasie Warmwaterberg Spa…
read more