Pine Creek Privaat Vakansie-oord
Vakansie-oord by Groot-Brakrivier
Pine Creek Vakansie-oord is slegs 2km vanaf die strand by Suiderkruis en Die Eiland. Die oord is geleë op die Groot-Brakrivieroewer – tussen Mosselbaai en George.
Ons bied 120 staanplekke vir woonwaens en tente. Elke staanplek het ‘n waterkraan en kragpunt (20amp).
Ons ablusieblokke is skoon en netjies en jy sal nooit sonder warm water wees nie!
Verwysingsnommer: 0954
Naam: Pine Creek Vakansie-oord
Dorp: Groot Brak-Rivier/ Mosselbaai
Tipe Akkommodasie: Kampering
Uitsig: Berg en Rivier
Tarief: Tariewe op aanvraag
Kontak ons asseblief by die volgende nommers en gebruik ” Lalakoi Webtuiste” as jou verwysing
Kontak by:
Tel No: +27 (0) 44 620 2434
Faks No: +27 (0) 44 620 2955
Pine Creek Fasiliteite:
- Wassery
- Snoepie
- Piekniek area met braaifasiliteite
- Swembad
- Kleuter-swembad
- Trampolien
- Speel area vir kinders
- Putt Putt
- Kano’s
- Trapbote te huur
- Dagbesoekers is welkom teen ‘n dagtarief
- Die gebruik van die fasiliteite is op eie risiko
Beskikbaarheid:
*** Let wel: Besprekings en navrae slegs per telefoon.
1 comment for “Pine Creek Privaat Vakansie-oord”