Wilgewandel Vakansieplaas
Oudtshoorn Akkommodasie
Wilgewandel Vakansieplaas is slegs 2km vanaf die Kango Grotte en 25km vanaf Oudtshoorn in die klein Karoo van Suid Afrika. Geleë aan die voet van die Swartberge in asemrowende mooi natuuurlike plantegroei is Wilgewandel restaurant, B&B en selfsorg akkommodasie met aktiwiteite vir jonk en oud. Die akkommodasie is stapafstand van die restaurant en aktiwiteite.
Fasiliteite:
- En-suite storte/ badkamer
- Tee & koffiefasiliteite
- Yskassie
- Kluis
- Verwarmer
- Waaier
- Linne
- Kook en eetgerei
- Geen TV’s
- Private ingang
- Private swembad (bring eie swemhanddoeke),
- BBQ fasiliteite
- Veilige parkering
Wilgewandel bied die volgende Akkommodasie opsies:
- Kamers 1,2 en 3 – Dubbelbed, slaapbank, en-suite badkamer met stort en kombuisie. (Geskik vir selfsorg en B&B)
- Kamers 4 & 5 – Ruim familieeenhede (deel van die groot huis).
Elke eenheid het ‘n aparte ingang, 4 enkel beddens, en-suite badkamers met storte en aparte kombuis/sitkamer. (Ideaal vir selfsorg of B&B akkommodasie.)
Tariewe:
- B&B:
Volwassenes: R400
Kinders (5-13jaar): R150
Kinders (0-4jaar): R50 - Selfsorg:
Volwassenes: R350
Kinders (5-13jaar): R100
Kinders (0-4jaar): R50