Tag Archive for Oudtshoorn Akkommodasie

Wilgewandel Vakansieplaas

Oudtshoorn AkkommodasieWilgewandel Vakansieplaas Oudtshoorn Akkommodasie Wilgewandel Vakansieplaas is slegs 2km vanaf die Kango Grotte en 25km vanaf Oudtshoorn in die klein Karoo van Suid Afrika. Geleë aan die voet van die Swartberge in asemrowende mooi natuuurlike plantegroei is Wilgewandel restaurant, B&B en selfsorg akkommodasie met aktiwiteite vir jonk en oud. Die akkommodasie is stapafstand van die… read more

Oudtshoorn Oord Akkommodasie

Oudtshoorn Oord AkkommodasieOudtshoorn Oord Akkommodasie Kango Bergoord Oudtshoorn Die Kango Bergoord met sy rustige atmosfeer is 'n ideale wegbreekplek en is 24km vanaf Oudtshoorn en 10km van die Kango Grotte. Kango Bergoord bied grasstaanplekke vir karavane en tente, selfsorg chalets asook 'n jeugsentrum met slaapsale, ideaal vir skoolgroepe of ander groepe wat Oudtshoorn wil besoek. Die oord… read more
Translate »