
Kleinplaas Vakansieoord Oudtshoorn Akkommodasie in Oudtshoorn Kleinplaas Vakansieoord is gelee in Oudtshoorn, in die Klein Karoo van Suid-Afrika. Die oord bied bekostigbare verblyf aan individue en groepe wat Oudtshoorn besoek. Verskeie akkommodasie opsies wat insluit 3 ster selfsorg en bed en ontbyt asook 4 ster karavaan en kampeer staanplekke is beskikbaar. Kleinplaas Vakansieoord bied ook…
read more

Wilgewandel Vakansieplaas Oudtshoorn Akkommodasie Wilgewandel Vakansieplaas is slegs 2km vanaf die Kango Grotte en 25km vanaf Oudtshoorn in die klein Karoo van Suid Afrika. Geleë aan die voet van die Swartberge in asemrowende mooi natuuurlike plantegroei is Wilgewandel restaurant, B&B en selfsorg akkommodasie met aktiwiteite vir jonk en oud. Die akkommodasie is stapafstand van die…
read more

Warmwaterberg Spa Warmwaterbron op Roete 62 in die Weskaap Warmwaterberg Spa is ‘n warmwaterbron geleë tussen Barrydale en Ladismith op Roete 62 in die Weskaap van Suid Afrika. Hier kan gaste eg Suid Afrikaanse gasvryheid ervaar. Ontspan in ‘n rustige atmosfeer waar stomende warm water beide ligaam en siel sal verkwik. Barrydale Akkommodasie Warmwaterberg Spa…
read more