Woonhuis met Swembad te Huur in George
Vakansieakkommodasie in woonhuis met tafeltennis in George
Hierdie pragtige woonhuis in George bied akkommodasie vir 10 persone. Die huis bied gaste ‘n swembad, tafeltennis asook ‘n binnebraai.
Die huis is ongeveer 11km vanaf die naaste swemstrand by Victoriabaai en sowat 3.2km na die sakegebied van George.
Hierdie is ‘n woonhuis wat selgs beskikbaar is vir vakansieakkommodasie gedurende die Desember skoolvakansies.
