
4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad Vakansieakkommodasie te huur in George Hierdie 4 Slaapkamer vakansiehuis met swembad in George huisves 'n totaal van 8 persone. Die woning is beskikbaar as vakansie akkommodasie reg deur die jaar. Die huis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 4 slaapkamers, 2 vol badkamers, klein sitkamertjie, oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis,waskamer, dubbel motorhuis…
read more

Woonhuis met Swembad te Huur in George Vakansieakkommodasie in woonhuis met tafeltennis in George Hierdie pragtige woonhuis in George bied akkommodasie vir 10 persone. Die huis bied gaste 'n swembad, tafeltennis asook 'n binnebraai. Die huis is ongeveer 11km vanaf die naaste swemstrand by Victoriabaai en sowat 3.2km na die sakegebied van George. Hierdie is…
read more
3 Slaapkamer Vakansieakkommodasie te huur in George 3 Slaapkamer Woonhuis met swembad in Heatherlands George Hierdie netjiese 3 Slaapkamer Woonhuis met 'n swembad word te huur aangebied in Heatherlands, George. Hierdie woning is geleë in 'n rustige woonbuurt. Die huis is toegerus met 'n swembad met veiligheidsnet asook 'n buite braai. Die huis is aan die…
read more
Vakansieakkommodasie met Swembad te Huur in George 7 Slaper Woonhuis met Swembad in George Netjiese 3 slaapkamer woonhuis met 'n swembad word verhuur as vakansieakkommodasie vir 7 persone in George. Hierdie goed toegeruste woonhuis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 'n rustige atmosfeer en 'n ontspanningskamer wat uitloop op die balkon. Die huis is geleë naby…
read more

8 Slaper Familie Huis met Swembad in George te Huur. 3 Slaapkamer Woonhuis in George te Huur vir Vakansie Akommodasie Netjiese 3 slaapkamer huis in George met swembad en potspeltafel asookn internetfasiliteite te huur vir vakansie doeleindes. Hierdie woning kan 8 persone akkommodeer en is in 'n gegoede buurt geleë. Besoek gerus ons webblad as…
read more
[vc_teaser_grid grid_columns_count="4" grid_teasers_count="20" grid_content="teaser" grid_layout="thumbnail_title" grid_link="link_post" grid_link_target="_self" grid_template="filtered_grid" grid_layout_mode="fitrows" grid_posttypes="page" grid_taxomonies="post_tag,post_tag" posts_in="445,949,2199" order="desc" el_position="first last"]