Hartenbos Selfsorg Akkommodasie
Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Hartenbos Akkommodasie Seaview Lodge is geleë in die hartjie van Hartenbos. Die Lodge is stapafstand van die hoof swemstrand en naby die Super Tub, Putt-Putt sowel as restaurante en winkels. Selfsorgeenhede in Hartenbos Seaview Lodge bied 8 selfsorg eenhede, almal toegerus met kombuisie en 'n kombuis in die hoof huis. Parkeer jou… read more

Vakansie Verblyf vir 4 persone in Hartenbos Meenthuis te Huur in Deovillepark in Hartenbos Pragtige meenthuis in Deovillepark Hartenbos bied vakansieakkommodasie vir 6 persone sowat 2km van die see. Hierdie selfsorg akkommodasie is beskikbaar reg deur die jaar vir 'n minimum van 5 dae. Die huis bied 'n oop plan sitkamer/eetkamer, kombuis, 2 slaapkamers, 2…