Vakansieoord by Groot-Brakrivier
Groot-Brakrivier Akkommodasie
Pine Creek Vakansieoord is slegs 2km vanaf die strand by Suiderkruis en Die Eiland. Dis geleë op die Groot-Brakrivieroewer – tussen Mosselbaai en George.
Ons bied 120 staanplekke vir karavane en tente en elke staanplek het ‘n waterkraan en kragpunte (20amp).
