Pine Creek Privaat Vakansie-oord
Pine Creek Privaat Vakansie-oord Vakansie-oord by Groot-Brakrivier Pine Creek Vakansie-oord is slegs 2km vanaf die strand by Suiderkruis en Die Eiland. Die oord is geleë op die Groot-Brakrivieroewer - tussen Mosselbaai en George. Ons bied 120 staanplekke vir woonwaens en tente. Elke staanplek het 'n waterkraan en kragpunt (20amp). Ons ablusieblokke is skoon en netjies… read more