Vakansieakkommodasie met Swembad te Huur in George
7 Slaper Woonhuis met Swembad in George
Netjiese 3 slaapkamer woonhuis met ‘n swembad word verhuur as vakansieakkommodasie vir 7 persone in George.
Hierdie goed toegeruste woonhuis bied vakansiegangers aan die Tuinroete ‘n rustige atmosfeer en ‘n ontspanningskamer wat uitloop op die balkon.
Die huis is geleë naby die King George Gholfbane, die winkelsentrums van George en sowat 16km na Heroldsbaai.