8 Slaper Familie Huis met Swembad in George te Huur.
3 Slaapkamer Woonhuis in George te Huur vir Vakansie Akommodasie
Netjiese 3 slaapkamer huis in George met swembad en potspeltafel asookn internetfasiliteite te huur vir vakansie doeleindes. Hierdie woning kan 8 persone akkommodeer en is in ‘n gegoede buurt geleë.
Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.
