Tag Archive for Tuinroete Akkommodasie

George Bed en Ontbyt Akkommodasie

George Bed en Ontbyt Akkommodasie George Akkommodasie Farm House Lodge is 'n ou Historiese plaashuis in George en die huis is pragtig gerestoureer om die ou werêldse sjarme te behou. Dis geleë aan die voet van die Outeniquaberge en is ideaal geleë oorkant Fancourt Hotel en Gholfbane. Dis ook naby die strande en aktiwiteite van… read more

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George 6 Slaapkamer Huis in George Vakansieakkommodasie word aangebied vir 'n maksimum van 11 persone by hierdie familiehuis in Denverpark, George. Die eiendom is naby die voet van die berg en plantasie en verleen 'n rustige atmosfeer. Die naaste see is by Victoriabaai sowat 10 kilometer van hier af. Die… read more

4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies

Vakansieakkommodasie in George4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies Vakansiehuis te huur in George 4 Slaapkamer Huis in George is te huur as vakansie akkkommodasie in die Tuinroete. Hierdie netjiese ruim woonhuis met 'n swembad bied akkommodasie vir 6 persone. Die naaste strand is by Victoriabaai sowat 7km van hier af en dis aan die… read more

2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie

Vakansieakkommodasie in George2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie Meenthuis te huur as Vakansieakkommodasie in George Netjiese 2 slaapkamer meenthuis vir 4 persone te huur as vakansieakkommodasie in George-Oos. Naby winkels en 8km van Victoriabaai af. Hierdie netjiese 2 slaapkamer meenthuis in George is te huur as vakansieakkommodasie vir 4 persone. Slegs kinders ouer as… read more

3 Slaapkamer Woonhuis te huur in Wilderness

Woonhuis te huur in WildernessVakansie Woonhuis te huur in Wilderness Vakansieakkommodasie in Wilderness te huur Ruim 3 slaapkamer woonhuis in Wilderness te huur as vakansieakkommodasie beskikbaar reg deur die jaar asook in Desember. Die woonhuis is goedbeplan en daar is nie trappe nie om in die huis in te kom nie. Die groot ooplan sitkamer, eetkamer bied seeuitsig. Daar… read more

2 Slaapkamer Vakansie Woonstel te Huur in Wilderness

5 Slaper Vakansie Woonstel te Huur in Wilderness Vakansiewoonstel in Wilderness te huur Ruim 5 slaper grondvloer woonstel in Wilderness te huur as vakansieakkommodasie reg deur die jaar. Vakansieakkommodasie word te huur aangebied by hierdie netjiese grondvloer 2 slaapkamer woonstel in Wilderness ongeveer 500m na die see by Flat Rock naby die ou Holiday Inn… read more

Mosselbaai Akkommodasie

mosselbaaihawe in die tuinroeteMosselbaai Akkommodasie Verskeidenheid Vakansie Akkommodasie opsies in Mosselbaai Beskikbaar Mosselbaai is een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid Afrika en mense stroom  hierheen vir hul jaarliks vakansies regdeur die jaar, maar veral gedurende Desember. Hier is ‘n reuse verskeidenheid vakansieakkommodasie beskikbaar wat aan elkeen se behoeftes behoort te voldoen, mits besprekings natuurlik vroegtydig gedoen word.… read more

Tuinroete Akkommodasie

mosselbaai seee uitsigTuinroete Akkommodasie Jaarlikse Vakansie aan die Tuinroete Om vakansie te hou in die Tuinroete is vir baie mense hul jaarlikse hoogtepunt. Deur die jaar word daar gespaar en beplan vir die 2 tot 3 weke vakansie aan die kus tussen Mosselbaai en Plettenbergbaai. Vakansieakkommodasie in die Tuinroete Die Tuinroete word nie verniet die vakansiemekka van… read more

Dorpe vir Selfsorgakkommodasie

BarrydaleGroot-BrakrivierDanabaaiHartenbosFraaiuitsigKnysnaGeorgeOudtshoornGlentanaMosselbaaiGouritsmondMalagasSwellendam
Translate »