4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad Vakansieakkommodasie te huur in George Hierdie 4 Slaapkamer vakansiehuis met swembad in George huisves 'n totaal van 8 persone. Die woning is beskikbaar as vakansie akkommodasie reg deur die jaar. Die huis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 4 slaapkamers, 2 vol badkamers, klein sitkamertjie, oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis,waskamer, dubbel motorhuis… read more 4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad
4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad Vakansieakkommodasie te huur in George Hierdie 4 Slaapkamer vakansiehuis met swembad in George huisves 'n totaal van 8 persone. Die woning is beskikbaar as vakansie akkommodasie reg deur die jaar. Die huis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 4 slaapkamers, 2 vol badkamers, klein sitkamertjie, oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis,waskamer, dubbel motorhuis… read more 
Woonhuis met Swembad te Huur in George Vakansieakkommodasie in woonhuis met tafeltennis in George Hierdie pragtige woonhuis in George bied akkommodasie vir 10 persone. Die huis bied gaste 'n swembad, tafeltennis asook 'n binnebraai. Die huis is ongeveer 11km vanaf die naaste swemstrand by Victoriabaai en sowat 3.2km na die sakegebied van George. Hierdie is…
8 Slaper Familie Huis met Swembad in George te Huur. 3 Slaapkamer Woonhuis in George te Huur vir Vakansie Akommodasie Netjiese 3 slaapkamer huis in George met swembad en potspeltafel asookn internetfasiliteite te huur vir vakansie doeleindes. Hierdie woning kan 8 persone akkommodeer en is in 'n gegoede buurt geleë. Besoek gerus ons webblad as…