Selfsorg Akkommodasie in OudtshoornKleinplaas Vakansieoord Oudtshoorn Akkommodasie in Oudtshoorn Kleinplaas Vakansieoord is gelee in Oudtshoorn, in die Klein Karoo van Suid-Afrika. Die oord bied bekostigbare verblyf aan individue en groepe wat Oudtshoorn besoek. Verskeie akkommodasie opsies wat insluit 3 ster selfsorg en bed en ontbyt asook 4 ster karavaan en kampeer staanplekke is beskikbaar. Kleinplaas Vakansieoord bied ook… read more