Ferry View
Ferry View Malagas Akkommodasie Die Ferry View is in die pragtige tuin van die Malagas Hotel aan die oewer van die Breederivier naby Swellendam geleë. Twee selfsorg-eenhede bied gerieflike en bekostigbare akkommodasie. Hier kan u ontspan en die rustige atmosfeer geniet met 'n fantastiese uitsig oor die rivier. Die minimum bespreking is 2 nagte Malagas… read more