Breederivier HuisboteBreederivier Huisbote Die Breederivier Huisbote is by Malagas naby Swellendam in die Weskaap. Die huisbote bied ‘n unieke geleentheid – verblyf op die Breederiver! Dis ideaal vir ‘n wegbreek of vakansie. Die huisbote is stewig, veilig en maklik om te bestuur en is toegerus met al die geriewe wat jy benodig vir 'n ontspanne vakansie… read more