Klein-Brakrivier Hotel Akkommodasie
Klein-Brakrivier Akkommodasie
Eden Country Inn is geleë net buite die kusdorpie Klein-Brakrivier aan die Noordekant van die N2 snelweg tussen Mosselbaai en George. Eden Country Inn bied bekostigbare hotel akkommodasie in ‘n ontspanne landelike atmosfeer.
Hotel en Selfsorg Akkommodasie in Klein-Brakrivier
Eden Country Inn bied hotel, sowel as selfsorgakkommodasie in 20 en-suite kamers en 5 selfsorg eenhede. Die kamers bied mooi uitsig oor die tuin en swembad. Die selfsorg eenhede bestaan uit 2 slaapkamers,’n badkamer, sitkamer en kombuis.
