Bed en Ontbyt Akkommodasie in George
George Akkommodasie
Bethel bied kwaliteit B&B en selfsorg akkommodasie in George in die Tuinroete van Suid Afrika. Geleë sowat 10 km van beide die Lughawe en Victoriabaai.
Oornag of Vakansieakkommodasie in George
Bethel bied oornag of vakansieakkommodasie in 4 eenhede elke met privaat ingange. Van enkel persone tot groepe van 12 kan geakkommodeer word.

