Oudtshoorn Oord Akkommodasie Kango Bergoord Oudtshoorn Die Kango Bergoord met sy rustige atmosfeer is 'n ideale wegbreekplek en is 24km vanaf Oudtshoorn en 10km van die Kango Grotte. Kango Bergoord bied grasstaanplekke vir karavane en tente, selfsorg chalets asook 'n jeugsentrum met slaapsale, ideaal vir skoolgroepe of ander groepe wat Oudtshoorn wil besoek. Die oord… read more Oudtshoorn Oord Akkommodasie
Oudtshoorn Oord Akkommodasie Kango Bergoord Oudtshoorn Die Kango Bergoord met sy rustige atmosfeer is 'n ideale wegbreekplek en is 24km vanaf Oudtshoorn en 10km van die Kango Grotte. Kango Bergoord bied grasstaanplekke vir karavane en tente, selfsorg chalets asook 'n jeugsentrum met slaapsale, ideaal vir skoolgroepe of ander groepe wat Oudtshoorn wil besoek. Die oord… read more 
Vakansieoord by Groot-Brakrivier Groot-Brakrivier Akkommodasie Pine Creek Vakansieoord is slegs 2km vanaf die strand by Suiderkruis en Die Eiland. Dis geleë op die Groot-Brakrivieroewer - tussen Mosselbaai en George. Ons bied 120 staanplekke vir karavane en tente en elke staanplek het 'n waterkraan en kragpunte (20amp). Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in…