Monthly Archives: June 2013

Vakansieakkommodasie met Swembad te Huur in George

Vakansieakkommodasie met Swembad te Huur in George 7 Slaper Woonhuis met Swembad in George Netjiese 3 slaapkamer woonhuis met 'n swembad word verhuur as vakansieakkommodasie vir 7 persone in George. Hierdie goed toegeruste woonhuis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 'n rustige atmosfeer en 'n ontspanningskamer wat uitloop op die balkon. Die huis is geleë naby… read more

Ruim 3 Slaapkamer Vakansiewoonstel in Hersham

3 Slaapkamer Vakansiewoonstel in Hersham te HuurRuim 3 Slaapkamer Vakansiewoonstel in Hersham Vakansiewoonstel in te huur in Hersham, Groot Brak Rivier Vakansieakkommodasie in Hersham beskikbaar in 'n Ruim 3 Slaapkamer vakansiewoonstel. Die woonstel is bied vakansieverblyf vir 'n maksimum van 6 persone in Hersham, Groot Brak Rivier. Gaste kan rustig op die sondek met 'n draagbare gasbraai  ontspan. Die woonstel is… read more

8 Slaper Familie Huis met Swembad in George te Huur

George Akkommodasie8 Slaper Familie Huis met Swembad in George te Huur. 3 Slaapkamer Woonhuis in George te Huur vir Vakansie Akommodasie Netjiese 3 slaapkamer huis in George met swembad en potspeltafel asookn internetfasiliteite te huur vir vakansie doeleindes. Hierdie woning kan 8 persone akkommodeer en is in 'n gegoede buurt geleë. Besoek gerus ons webblad as… read more
Translate »