Vakansieoord by Groot-BrakrivierVakansieoord by Groot-Brakrivier Groot-Brakrivier Akkommodasie Pine Creek Vakansieoord is slegs 2km vanaf die strand by Suiderkruis en Die Eiland. Dis geleë op die Groot-Brakrivieroewer - tussen Mosselbaai en George. Ons bied 120 staanplekke vir karavane en tente en elke staanplek het 'n waterkraan en kragpunte (20amp). Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in… read more