Tsitsikamma Lodge en Spa
Tsitsikamma Lodge and Spa is ‘n bekroonde 3-ster-lodge geleë in langs die Tuinroete in die pragtige Tsitsikamma area. Die lodge word omring deur welige groen tuine en berge. Die geriewe en rustigheid van die omgewing maak dit die perfekte toevlugsoord vir ‘n paartjie wat wil wegbreek, gesinsvakansies asook vir korporatiewe en privaat funksies sowel as troues.
Akkommodasie by die Tsitsikamma Lodge and Spa
Verskeie akkommodasie psies is beskikbaar by Tsitsikamma Lodge and Spa. Vrystaande hutte is almal toegerus met ‘n spa-bad, sowel as ‘n privaat dek met braaigeriewe. Hierdie eenhede sluit die wittebrood, luukse, tuin asook ‘n selfsorg eenheid in.
Aktiwiteite by die Tsitsikamma Lodge
Behalwe om te ontspan in die rustige omgewing van die Tsitsikamma Lodge, bied die lodge ‘n aantal aktiwitwitw op die perseel. Dit sluit staproetes, bergfietsry, speletjieskamer, swembad en gewilde spa in.
Daar is ook ‘n restaurant, kroeg, lapa en geselige sitkamer met kaggel op die perseel.
Maak jou bespreking by die Tsitsikamma Lodge and Spa en geniet al die luukshede in die rustige omgewing. ‘n Bederf wat jy sal onthou!
Kontak ontvangs by:
Tel No. 042 280 3802
Adres: N2 Nasionale Pad, 8km oos van Stormsrivierbrug
Webblad: www.riverhotels.com/hotels/tsitsikamma-lodge-spa
of