Tag Archive for Selfsorg Akkommodasie George

George Country Resort

Akkommodasie by die George Country ResortGeorge Country Resort Akkommodasie by die George Country Resort Die George Country Resort bied akkommodasie vir besigheidsreisigers, vakansiegangers, toeriste en groepe. Ontspan in die landelike atmosfeer van hierdie oord, binne maklike bereik van die sakekern, plaaslike strande en omliggende dorpe in die Tuinroete. Verblyf is beskikbaar in selfsorg eenhede, “backpackers” en woonwapark. Die geriewe by… read more

Bamboo Selfsorg Akkommodasie

Bamboo Selfsorg Akkommodasie Oornag en Vakansie Akkommodasie in George Bamboo Selfsorg Akkommodasie bied oornag en vakansie verblyf in George. Die akkommodasie is sentraal geleë en is ideal vir beide sakemanne en vakansiegangers. Daar is 4 verskillende eenhede beskikbaar wat stylvolle en gerieflike tog bekostigbare akkommodasie beid. Selfsorg Verblyf in George Vier aparte selfsorgeenhede bied akkommodasie… read more
Translate »