
George Country Resort Akkommodasie by die George Country Resort Die George Country Resort bied akkommodasie vir besigheidsreisigers, vakansiegangers, toeriste en groepe. Ontspan in die landelike atmosfeer van hierdie oord, binne maklike bereik van die sakekern, plaaslike strande en omliggende dorpe in die Tuinroete. Verblyf is beskikbaar in oornagkamers, selfsorg eenhede, “backpackers” en woonwapark. Die geriewe…
read more