Akkommodasie in Wilderness by ArendsnesArendsnes Akkommodasie in Wilderness by Arendsnes Arendsnes is pragtige grondvloer woonstel geleë in Constantia Kloof Wilderness. Die woonstel is ‘n goed toegeruste woonstel met ruim spasie en is 2.8km van die naaste strand af, 13km vanaf George en 22km vanaf die George Lughawe. Die woonstel is toegerus as selfsorg akkommodasie en bied twee slaapkamers vir… read more