Karoowater Gasteplaas Tussen Calitzdorp en OudtshoornKaroowater Gasteplaas Karoowater Gasteplaas Tussen Calitzdorp en Oudtshoorn Karoowater Gasteplaas (voorheen bekend as Uhuru Gasteplaas) is geleë 44km vanaf Oudtshoorn en 21km vanaf Calitzdorp, langs die skilderagtige Gamkaberg Natuurreservaat. Hierdie oasis in die Klein Karoo is die ideale plek met aktiwiteite wat die hele familie besig sal hou. Karoowater bied buiten die gewilde mineraal warmbron… read more