
Mona’s Bed en Ontbyt Bed en Ontbyt Akkommodasie in Heroldsbaai Mona’s Bed en Ontbyt in Heroldsbaai bied ‘n huislike atmosfeer wat gaste sommer dadelik laat tuis voel. Die pragtige huis in die Tuinroete van Suid Afrika bied ‘n ongelooflike 180 grade seeuitsig. Die finominale seeuitsig, warm eg Suid-Afrikaanse gasvryheid, gerieflike akkommodasie en voortreflike etes is…
read more

Sea Glimpse Vakansieoord Victoriabaai Akkommodasie Sea Glimpse Vakansieoord bied 'n akkommodasie in 'n rustige atmosfeer in die ongerepte natuur. Die oord is Geleë 8km van George af en 1km van Victoriabaai af. Die naam Sea Glimpse is omdat jy 'n stukkie van die see kan sien vanaf die oord. Sea Glimpse bied bekostigbare tariewe reg…
read more