Sea Glimpse Vakansieoord
Victoriabaai Akkommodasie
Sea Glimpse Vakansieoord bied ‘n akkommodasie in ‘n rustige atmosfeer in die ongerepte natuur. Die oord is Geleë 8km van George af en 1km van Victoriabaai af. Die naam Sea Glimpse is omdat jy ‘n stukkie van die see kan sien vanaf die oord. Sea Glimpse bied bekostigbare tariewe reg deur die jaar vir die vakansiegangers, sakemanne en toeriste.
Oord Akkommodasie Victoriabaai
Die akkommodasie by Sea Glimpse is modern en goed toegerus. Dit wissel van verblyf vir 2 tot 10 persone. Die eenhede is van ‘n oopplan eenheid tot ‘n 4 slaapkamer eenheid. Daar is 3 swembaddens in die oord.
Sea Glimpse bied meer as 72 eenhede en kan tot 300 persone huisves.
Verwysingsnommer: 0774
Naam: Sea Glimpse Vakansieoord
Dorp: Victoriabaai
Tipe Akkommodasie: Oord
Uitsig: Tuin en Gedeeltelike seeuitsig
Tariewe: Vanaf R700.00 tot R4 500.00 Per Eenheid Per Nag
Afstand see toe: 1km
Kontak Tilana by
Sel No. +27 (0) 82 695 9374
Adres: Victoriabaaistraat, Victoriabaai of
Akkommodasie en Oord is toegerus met die volgende:
- Kleur Televisie,
- Toegeruste kombuis,
- Eetgerei,
- Kookgeriewe,
- Broodrooster,
- Ketel,
- Elektriesebraaipan,
- Snackwichmasjien,
- Stoof, Mikrogolfoond,
- Yskas/vrieskas,
- Linne- nie handdoeke nie,
- Waaier/ dakwaaier,
- Geboude braai of weberbraai,
- 3 Swembaddens,
- Veilige parkering,
- Sekuriteitshek,
- Kinders welkom,
- Wasserygeriewe,
- Kredietkaartfasiliteite.
Beskikbaarheid
- Ons is slegs ‘n e-pos ver! Gebruik asseblief die navraagvorm op die bladsy of kontak ons by die volgende nommers en gebruik “Lalakoi Webblad” as u verwysing.
Sea Glimpse Vakanseoord se tariewe geldig tot einde Februarie 2021
Selfsorg Eenhede:
- Lae Seisoen: Vanaf R700 vir 2 persons tot R2 800 vir 10 persons per nag per eenheid
- Mid Seisoen: Vanaf R800 vir 2 persons tot R3 500 vir 10 persone per nag per eenheid
- Hoog Seisoen: Vanaf R900 vir 2 persone tot R4 500 vir 10 persone per nag per eenheid
Hoe langer jy bly – hoe goedkoper die akkommodasie – (nie van toepassing in Hoog seisoen nie)
*Linne koste: 1 Nag = 20%, 2 Nagte = 10%. Geen linnekoste vanaf die 3de nag nie