Kango Bergoord
Kango Bergoord ‘n Lieflike Wegbreekbestemming
Die Kango Bergoord is ‘n lieflike wegbreekbestemming. Die oord is gerieflik geleë slegs 24km van Oudtshoorn en slegs 10km van die bekende Kango Grotte. Kango Bergoord bied u ‘n pragtige oord met ‘n rustige en gemaklike atmosfeer.
Oudtshoorn Kampeerplekke
Die karavaan- en tent staanplekke by die Kango Bergoord is meestal geëlektrifiseer en het waterpunte. Die ruim gras staanplekke is langs die rivier. Geleë in ‘n pragtige vallei omring deur die beroemde Swartberge in die groter Oudtshoorn area, bring die oord jou terug na die natuur.
Oudtshoorn Self Sorg Akkommodasie
Selfsorg akkommodasie is beskikbaar in by die Kango Bergoord in 4 of 6 bed chalets. Alle chalets is ten volle toegerus en het toegang tot die ‘n swembad. Pragtig geleë in ‘n weelderige omgewing, sal die 4 bed ten volle toegeruste houthuise (met satelliet-TV en Jetmaster verwarming) verseker dat u verblyf in the Oudthoorn area spesiaal sal wees.
Oudthoorn Jeugsentrum
Die jeugsentrum met koshuisverblyf by die Kango Bergoord kan 90 persone akkommodeer. Dit beid die perfekte akkommodasie vir skool en ander groepe wat Oudtshoorn in die Klein Karoo besoek. ‘n Konferensie fasiliteit (bring eie toerusting) maak voorsiening vir tot 60 mense.
Aktiwiteite by die Kango Bergoord
Aktiwiteite by die Kango Bergoord sluit in Putt-putt, drie swembaddens as ook visvang. Daar is ook ‘n pragtige klein rivier wat deur die oord vloei.
Kango Bergoord Tariewe – geldig tot 30 Junie 2020
Chalets
- 1 – 2 Persone: Buite Seisoen R750 | Hoogseisoen R850
- 3 Persone: Buite Seisoen R810 | Hoogseisoen R900
- 4 Persone: Buite Seisoen R850| Hoogseisoen R950
- 5 Persone: Buite Seisoen R900 | Hoogseisoen R1010
- 6 Persone: Buite Seisoen R950 | Hoogseisoen R1060
Houthuise
- 1 – 2 Persone: Buite Seisoen R850 | Hoogseisoen R1010
- 3 Persone: Buite Seisoen R900 | Hoogseisoen R1040
- 4 Persone: Buite Seisoen R950 | Hoogseisoen R1100
Kampering
- Tente sonder elektrisiteit (1 – 4 persone): Buite Seisoen R260 |
Hoogseisoen R300 per nag - Tente met elektrisiteit (1 – 4 persone): Buite Seisoen R300 |
Hoogseisoen R340 per nag - Karavane(1 – 4 persone): Buite Seisoen R280 | Hoogseisoen R340 per nag
Jeugsentrum (maksimum 90 persone)
- Verblyf: Buite Seisoen R65 pppn | Hoogseisoen R80 pppn
- Saal: Buite Seisoen R1010 per dag | Hooogseisoen R1100 per day (08h00 – 17h00)
Konferensiefasiliteit (maksimum 60 persone)
- Sonder kombuis – R750 per dag plus R40 per volwassene en R20 per kind
- Met kombuis – R1010 per dag plus R40 per volwassene en R20 per kind
Dagbesoekers
- Busse: Buite Seisoen R270| Hoogseisoen R300
- Voertuie: Buite Seisoen R50 | Hoogseisoen R50 (maksimum 10 persone)
- Volwassenes: R40 Kinders: R30
Aktiwiteite
- Putt-putt: R40
- Visvang: R90 (moet ‘n eie permit hê)
Waterval
- Voertuig met 16+ persone: Buite Seisoen R270 | Hoogseisoen R300
- Voertuig met 7 tot 16 persone: Buite Seisoen R110 | Hoogseisoen R150
- Voertuig met 1 tot 6 persone: Buite Seisoen R70 | Hoogseisoen R100