6 Slaaper Woonhuis in Fraaiuitsig
Vakansieakkommodasie vir 6 persone in Klein-Brakrivier te huur
Selfsorg vakansieakkommodasie word aangebied by hierdie 3 slaapkamer woonhuis in Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier.
‘n Maksimum van 6 persone kan gehuisves word.
Die naaste swemstrand is by Klein-Brakriviermond sowat 3 minute se ry hiervandaan. Die plaaslike inkopiesentrum met Spar, Apteek, Vulstasie, ens. is ook naby.
Die huis bied 3 slaapkamers, 2 vol badkamers, sitkamer/eetkamer/kombuis/ Opwasarea en buitebraai. Parkering vir een voertuig in die motorhuis.
Gaste word versoek om slegs buite te rook en geen troeteldiere word toegelaat nie. Bring asseblief jul eie handdoeke en dekodeerder.
Die huis is toegerus met die volgende:
- Sondek
- Geboude Buitebraai
- Linne
- 1 Motorhuis beskikbaar
- Kleur Televisie
- DSTV Konneksie – bring eie dekodeerder
- Stoof
- Yskas/Vrieskas
- Vrieskas
- Mikrogolfoond
- Skottelgoedwasmasjien
- Breekgoed, Eetgerei en Kookgerei
Slaapkameruitleg:
Slaap 6, 3 Slaapkamers, 2 vol Badkamers
- Kamer 1: 1 x Koningin grootte bed – en-suite vol badkamer – hoekbad
- Kamer 2: 1 x Dubbelbed
- Kamer 3: 2 x Enkelbeddens
Beskikbaarheid
- Beskikbaar gedurende die Julie en Septembervakansie vir ‘n minimum van 5 dae.
- In Desember ‘n minimum van 14 dae word verlang.
Die huis is bespreek vir die volgende tye:
Beskikbaarheid
- Beskikbaar gedurende die Maart , Julie en Septembervakansie vir ‘n minimum van 5 dae.