Dwarswegstrandoord - Vakansieoord chalets Verwysingsnommer: 1079 Naam: Dwarswegstrandoord Dorp: Groot Brakrivier/Dwarswegstrand Tipe Akkommodasie: Vakansieoord Uitsig: Seeuitsig Tariewe: Sien die tariefuiteensetting onder aan bladsy Vakansieoord tussen George en Mosselbaai aan die Tuinroete Dwarswegstrandoord is 'n vakansieoord naby Groot Brakrivier en is gelee tussen George en Mosselbaai aan die Tuinroete. Hier kan jy kan ontspan in die rustige atmosfeer en jy het direkte toegang tot die strand met sy lang sandstrand. Toegang tot die Oord word gekontroleer om jou veiligheid te verseker. Selfsorgakkommodasie in Dwarswegstrand naby Groot Brakrivier Selfsorgakkommodasie is beskikbaar in 11 vier slaapkamer huise en 9 woonstelle in die Oord. Die 11 vier slaapkamer huise is voor op die seefront en het almal 2 badkamers, 1 dubbelbed, 4 enkelbeddens en 'n stapelbed. 3 van die huise het 'n motorhuis. Die 9 woonstelle is gelee reg agter die strandfront huise. Daar is 4 enkelvlak woonstelle en 5 dupleks woonstelle. Elkeen het 2 slaapkamers , 'n badkamer, oop plan sitkamer en kombuis. Al die woonstelle het 'n motorafddak. Elke eenheid het ook 'n TV en braaigeriewe. Tariewe per nag: Geldig tot 28 Februarie, 2014 LAE SEISOEN: 08/04 tot 21/06 15/07 tot 20/09 No 1 tot 4 - Grondvloer woonstelle - Slaap 5: R415 vir 4 persone/R120 per persoon ekstra. No 5 tot 9 - Dupleks Woonstelle Slaap 5: R375 vir 4 persone/ R120 per persoon ekstra Huise ( No 1-6, 8,9) Slaap 8: R510 vir 4 persone/R12p per ekstra persoon Huise (no 7,10 + 11) Slaap 8: R540 vir 4 persone/R120 per persoon ekstra MID SEISOEN: 22/06 - 14/07 | 21/09 - 09/12 | 08/01 -28/02 No 1 tot 4 - Grondvloer woonstelle - Slaap 5: R520 vir 4 persone/R130 per persoon ekstra. No 5 tot 9 - Dupleks Woonstelle Slaap 5: R420 vir 4 persone/ R130 per persoon ekstra Huise ( No 1-6, 8,9) Slaap 8: R625 vir 4 persone/R130 per ekstra persoon Huise (no 7,10 + 11) Slaap 8: R660 vir 4 persone/R130 per persoon ekstra HOOG SEISOEN:10/12 - 07/01 No 1 tot 4 - Grondvloer woonstelle - Slaap 5: R850 vir 4 persone/R140 per persoon ekstra. No 5 tot 9 - Dupleks Woonstelle Slaap 5: R850 vir 4 persone/ R140 per persoon ekstra Huise ( No 1-6, 8,9) Slaap 8: R1170 vir 4 persone/R140 per ekstra persoon Huise (no 7,10 + 11) Slaap 8: R1310 vir 4 persone/R140 per persoon ekstra Spesiale tariewe vir Pensioenarisse Weeklikse en Maandelikse tariewe beskikbaar 20% afslag vir pensienarisse buite seisoen SAUO lede - 10% afslag reg deur die jaar. Ontbyt beskikbaar @ R40 per persoon - reel net vooraf. Beskikbaarheid: Ons is slegs 'n e-pos ver! Gebruik asseblief die naavraagvorm op die bladsy of kontak ons by die volgende nommers en gebruik "Lalakoi Webblad" as u verwysing. Tel No: +27(0) 44 879 1010 *