Bamboo Selfsorg Akkommodasie Oornag en Vakansie Akkommodasie in George Bamboo Selfsorg Akkommodasie bied oornag en vakansie verblyf in George. Die akkommodasie is sentraal geleë en is ideal vir beide sakemanne en vakansiegangers. Daar is 4 verskillende eenhede beskikbaar wat stylvolle en gerieflike tog bekostigbare akkommodasie beid. Selfsorg Verblyf in George Vier aparte selfsorgeenhede bied akkommodasie… read more