George Vakansie Akkommodasie5 Slaaper Woonhuis met Swembad in George te Huur Hierdie netjiese 5 slaaper woonhuis met ‘n swembad in George is te huur vir vakansieakkommodasie vir 'n gesin van 5 persone. Die huis is sowat 17 km vanaf Heroldsbaai en so 2km van die middedorp van George af. Die akkommodasie bestaan uit 'n sitkamer/kombuis en opwasarea,… read more