Tag Archive for woonhuis te huur in George

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad Vakansieakkommodasie te huur in George Hierdie 4 Slaapkamer vakansiehuis met swembad in George huisves 'n totaal van 8 persone. Die woning is beskikbaar as vakansie akkommodasie reg deur die jaar. Die huis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 4 slaapkamers, 2 vol badkamers, klein sitkamertjie, oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis,waskamer, dubbel motorhuis… read more

Vakansieakkommodasie beskikbaar met Tafeltennis in George

Vakansieakkommodasie beskikbaar in woonhuis met tafeltennis in GeorgeWoonhuis met Swembad te Huur in George Vakansieakkommodasie in woonhuis met tafeltennis in George Hierdie pragtige woonhuis in George bied akkommodasie vir 10 persone. Die huis bied gaste 'n swembad, tafeltennis asook 'n binnebraai. Die huis is ongeveer 11km vanaf die naaste swemstrand by Victoriabaai en sowat 3.2km na die sakegebied van George. Hierdie is… read more

Vakansieakkommodasie te huur in Heatherlands in George

3 Slaapkamer Vakansieakkommodasie te huur in George 3 Slaapkamer Woonhuis met swembad in Heatherlands George Hierdie netjiese 3 Slaapkamer Woonhuis met 'n swembad word te huur aangebied in Heatherlands, George. Hierdie woning is geleë in 'n rustige woonbuurt. Die huis is toegerus met 'n swembad met veiligheidsnet asook 'n buite braai. Die huis is aan die… read more

Vakansieakkommodasie met Swembad te Huur in George

Vakansieakkommodasie met Swembad te Huur in George 7 Slaper Woonhuis met Swembad in George Netjiese 3 slaapkamer woonhuis met 'n swembad word verhuur as vakansieakkommodasie vir 7 persone in George. Hierdie goed toegeruste woonhuis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 'n rustige atmosfeer en 'n ontspanningskamer wat uitloop op die balkon. Die huis is geleë naby… read more

8 Slaper Familie Huis met Swembad in George te Huur

George Akkommodasie8 Slaper Familie Huis met Swembad in George te Huur. 3 Slaapkamer Woonhuis in George te Huur vir Vakansie Akommodasie Netjiese 3 slaapkamer huis in George met swembad en potspeltafel asookn internetfasiliteite te huur vir vakansie doeleindes. Hierdie woning kan 8 persone akkommodeer en is in 'n gegoede buurt geleë. Besoek gerus ons webblad as… read more
Translate »