Malagas Hotel naby SwellendamMalagas Hotel Familie Vriendelike Malagas Hotel naby Swellendam Die Malagas Hotel is ‘n familie vriendelike hotel geleë op die oewer van die Breederivier naby Swellendam in die Weskaap. Hier kan gaste kom ontspan in ‘n rustige en vriendelike atmosfeer. In die somer kan gaste by die swembad of op die dek area ontspan en in… read more