Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Hartenbos Akkommodasie Seaview Lodge is geleë in die hartjie van Hartenbos. Die Lodge is stapafstand van die hoof swemstrand en naby die Super Tub, Putt-Putt sowel as restaurante en winkels. Selfsorgeenhede in Hartenbos Seaview Lodge bied 8 selfsorg eenhede, almal toegerus met kombuisie en 'n kombuis in die hoof huis. Parkeer jou… read more