Tag Archive for vakansie akkommodasie

Mona’s Bed en Ontbyt

Bed en Ontbyt Akkommodasie in HeroldsbaaiMona’s Bed en Ontbyt Bed en Ontbyt Akkommodasie in Heroldsbaai Mona’s Bed en Ontbyt in Heroldsbaai bied ‘n huislike atmosfeer wat gaste sommer dadelik laat tuis voel. Die pragtige huis in die Tuinroete van Suid Afrika bied ‘n ongelooflike 180 grade seeuitsig. Die finominale seeuitsig, warm eg Suid-Afrikaanse gasvryheid, gerieflike akkommodasie en voortreflike etes is… read more

Arendsnes

Wilderness AkkommodasieArendsnes Wilderness Akkommodasie Arendsnes is 'n ruim en gerieflike grondvloer woonstel in Constantia Kloof, Wilderness. Die woonstel is 2.8km van die strand af, 13km na George en 22km van die George Lughawe. Hierdie 2 slaapkamer woonstel bied selfsorgakkommodasie vir 4 volwassenes en 2 kinders. Selfsorg Akkommodasie in Wilderness Die groot leefarea/kombuis bied 'n pragtige onbelemmerde… read more

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Hartenbos Akkommodasie Seaview Lodge is geleë in die hartjie van Hartenbos. Die Lodge is stapafstand van die hoof swemstrand en naby die Super Tub, Putt-Putt sowel as restaurante en winkels. Selfsorgeenhede in Hartenbos Seaview Lodge bied 8 selfsorg eenhede, almal toegerus met kombuisie en 'n kombuis in die hoof huis. Parkeer jou… read more

2 Slaapkamer Vakansie Woonstel te Huur in Wilderness

5 Slaper Vakansie Woonstel te Huur in Wilderness Vakansiewoonstel in Wilderness te huur Ruim 5 slaper grondvloer woonstel in Wilderness te huur as vakansieakkommodasie reg deur die jaar. Vakansieakkommodasie word te huur aangebied by hierdie netjiese grondvloer 2 slaapkamer woonstel in Wilderness ongeveer 500m na die see by Flat Rock naby die ou Holiday Inn… read more

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad Vakansieakkommodasie te huur in George Hierdie 4 Slaapkamer vakansiehuis met swembad in George huisves 'n totaal van 8 persone. Die woning is beskikbaar as vakansie akkommodasie reg deur die jaar. Die huis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 4 slaapkamers, 2 vol badkamers, klein sitkamertjie, oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis,waskamer, dubbel motorhuis… read more

Vakansieverblyf beskikbaar op Mosselbaai Golflandgoed

Vakansieverblyf beskikbaar op Mosselbaai GolflandgoedVakansieverblyf beskikbaar op Mosselbaai Golflandgoed Akkommodasie op Mosselbaai Golflandgoed Vakansieakkommodasie met gemeenskaplike swembad beskikbaar op die Mosselbaai Golflandgoed gedurende die jaar asook vir Desember vakansies. Die woonstel bied akkommodasie vir 4 persone, in 2 slaapkamers. Elke kamer het sy eie badkamer. Die Mosselbaai Golflandgoed is 'n bekende vakansie bestemming in die Tuinroete en is sentraal… read more

Vakansieakkommodasie beskikbaar met Tafeltennis in George

Vakansieakkommodasie beskikbaar in woonhuis met tafeltennis in GeorgeWoonhuis met Swembad te Huur in George Vakansieakkommodasie in woonhuis met tafeltennis in George Hierdie pragtige woonhuis in George bied akkommodasie vir 10 persone. Die huis bied gaste 'n swembad, tafeltennis asook 'n binnebraai. Die huis is ongeveer 11km vanaf die naaste swemstrand by Victoriabaai en sowat 3.2km na die sakegebied van George. Hierdie is… read more

Vakansieakkommodasie te huur in Heatherlands in George

3 Slaapkamer Vakansieakkommodasie te huur in George 3 Slaapkamer Woonhuis met swembad in Heatherlands George Hierdie netjiese 3 Slaapkamer Woonhuis met 'n swembad word te huur aangebied in Heatherlands, George. Hierdie woning is geleë in 'n rustige woonbuurt. Die huis is toegerus met 'n swembad met veiligheidsnet asook 'n buite braai. Die huis is aan die… read more

8 Slaper Familie Huis met Swembad in George te Huur

George Akkommodasie8 Slaper Familie Huis met Swembad in George te Huur. 3 Slaapkamer Woonhuis in George te Huur vir Vakansie Akommodasie Netjiese 3 slaapkamer huis in George met swembad en potspeltafel asookn internetfasiliteite te huur vir vakansie doeleindes. Hierdie woning kan 8 persone akkommodeer en is in 'n gegoede buurt geleë. Besoek gerus ons webblad as… read more

Outeniquastrand Selfsorgakkommodasie

[vc_teaser_grid grid_columns_count="4" grid_teasers_count="20" grid_content="teaser" grid_layout="thumbnail_title" grid_link="link_post" grid_link_target="_self" grid_template="filtered_grid" grid_layout_mode="fitrows" grid_posttypes="page" grid_taxomonies="post_tag,post_tag" posts_in="445,949,2199" order="desc" el_position="first last"]
Translate »