Tag Archive for tuinroeteakkommodasie

George Gholf Klub Akkommodasie

Akkommodasie by die George Gholf KlubGeorge Gholf Klub Akkommodasie Akkommodasie by die George Gholf Klub Die George Gholf Klub bied nou ook akkommodasie. Die selfsorghuis by die Klub kan 8 persone akkommodeer. Beide gholfers en nie-gholfers kan van die akkommodasie gebruik maak. Verblyf in George Die sentrale ligging en pragtige omgewing van die George Gholf Klub dra by tot die… read more

Eagles Nest

Eagles Nest Vakansieoord aan die TuinroeteEagles Nest Eagles Nest Vakansieoord aan die Tuinroete Eagles Nest is ‘n vakansieoord in die hartjie van die Tuinroete in die Weskaap. Hierdie oord is geleë langs die N2-roete tussen Port Elizabeth en Kaapstad, sowat 11.5 km vanaf Wildernis en 10 km vanaf Sedgefield. Eagles Nest wat geleë is op ‘n heuwel, kyk uit oor… read more

6 Slaaper Vakansiehuis te Huur in Fraaiuitsig Klein Brakrivier

6 Slaaper Vakansiehuis te Huur in Fraaiuitsig6 Slaaper Vakansiehuis te Huur in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier Fraaiuitsig Vakansiehuis te Huur Hierdie netjiese vakansiehuis in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier bied akkommodasie aan 'n maksimum van 6 persone. Die naaste swemstrand is by Klein Brakriviermond sowat 5 km van die huis af. Hartenbos en Mosselbaai is omtrent 10 tot 15 minute se ry van Fraaiuitsig… read more

Arendsnes

Wilderness AkkommodasieArendsnes Wilderness Akkommodasie Arendsnes is 'n ruim en gerieflike grondvloer woonstel in Constantia Kloof, Wilderness. Die woonstel is 2.8km van die strand af, 13km na George en 22km van die George Lughawe. Hierdie 2 slaapkamer woonstel bied selfsorgakkommodasie vir 4 volwassenes en 2 kinders. Selfsorg Akkommodasie in Wilderness Die groot leefarea/kombuis bied 'n pragtige onbelemmerde… read more

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Hartenbos Akkommodasie Seaview Lodge is geleë in die hartjie van Hartenbos. Die Lodge is stapafstand van die hoof swemstrand en naby die Super Tub, Putt-Putt sowel as restaurante en winkels. Selfsorgeenhede in Hartenbos Seaview Lodge bied 8 selfsorg eenhede, almal toegerus met kombuisie en 'n kombuis in die hoof huis. Parkeer jou… read more

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George 6 Slaapkamer Huis in George Vakansieakkommodasie word aangebied vir 'n maksimum van 11 persone by hierdie familiehuis in Denverpark, George. Die eiendom is naby die voet van die berg en plantasie en verleen 'n rustige atmosfeer. Die naaste see is by Victoriabaai sowat 10 kilometer van hier af. Die… read more

4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies

Vakansieakkommodasie in George4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies Vakansiehuis te huur in George 4 Slaapkamer Huis in George is te huur as vakansie akkkommodasie in die Tuinroete. Hierdie netjiese ruim woonhuis met 'n swembad bied akkommodasie vir 6 persone. Die naaste strand is by Victoriabaai sowat 7km van hier af en dis aan die… read more

2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie

Vakansieakkommodasie in George2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie Meenthuis te huur as Vakansieakkommodasie in George Netjiese 2 slaapkamer meenthuis vir 4 persone te huur as vakansieakkommodasie in George-Oos. Naby winkels en 8km van Victoriabaai af. Hierdie netjiese 2 slaapkamer meenthuis in George is te huur as vakansieakkommodasie vir 4 persone. Slegs kinders ouer as… read more

3 Slaapkamer Woonhuis te huur in Wilderness

Woonhuis te huur in WildernessVakansie Woonhuis te huur in Wilderness Vakansieakkommodasie in Wilderness te huur Ruim 3 slaapkamer woonhuis in Wilderness te huur as vakansieakkommodasie beskikbaar reg deur die jaar asook in Desember. Die woonhuis is goedbeplan en daar is nie trappe nie om in die huis in te kom nie. Die groot ooplan sitkamer, eetkamer bied seeuitsig. Daar… read more

2 Slaapkamer Vakansie Woonstel te Huur in Wilderness

5 Slaper Vakansie Woonstel te Huur in Wilderness Vakansiewoonstel in Wilderness te huur Ruim 5 slaper grondvloer woonstel in Wilderness te huur as vakansieakkommodasie reg deur die jaar. Vakansieakkommodasie word te huur aangebied by hierdie netjiese grondvloer 2 slaapkamer woonstel in Wilderness ongeveer 500m na die see by Flat Rock naby die ou Holiday Inn… read more
Translate »