Tag Archive for Tuinroete Vakansie Akkommodasie

Vakansiewoonstel te huur in Fraaiuitsig

2 Slaapkamer Woonstel te Huur in ReebokVakansiewoonstel te huur in Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier 2 Slaapkamer Woonstel te Huur in Fraaiuitsig Vakansie akkommodasie word aangebied by hierdie grondvloer woonstel in Reebok, Klein Brak Rivier. Dis omtrent 2.4 km van die swemstrand af by Klein Brak Riviermond. Die plaaslike inkopiesentrum van Fraaiuitsig is naby. Daar is 'n Vulstasie, Spar, DVD Winkel, Apteek, Wassery ens.… read more

Punt Hotel

Mosselbaai Hotel AkkommodasiePunt Hotel en Spa in Mosselbaai Die Punt Hotel en Spa is halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth in Mosselbaai in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die hotel is gebou op die rotse bokant Afrika se grootste natuurlike getypoel en kyk uit oor die Indiese Oseaan. Geleë aan die rand van die vasteland bied… read more

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George 6 Slaapkamer Huis in George Vakansieakkommodasie word aangebied vir 'n maksimum van 11 persone by hierdie familiehuis in Denverpark, George. Die eiendom is naby die voet van die berg en plantasie en verleen 'n rustige atmosfeer. Die naaste see is by Victoriabaai sowat 10 kilometer van hier af. Die… read more

4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies

Vakansieakkommodasie in George4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies Vakansiehuis te huur in George 4 Slaapkamer Huis in George is te huur as vakansie akkkommodasie in die Tuinroete. Hierdie netjiese ruim woonhuis met 'n swembad bied akkommodasie vir 6 persone. Die naaste strand is by Victoriabaai sowat 7km van hier af en dis aan die… read more

2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie

Vakansieakkommodasie in George2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie Meenthuis te huur as Vakansieakkommodasie in George Netjiese 2 slaapkamer meenthuis vir 4 persone te huur as vakansieakkommodasie in George-Oos. Naby winkels en 8km van Victoriabaai af. Hierdie netjiese 2 slaapkamer meenthuis in George is te huur as vakansieakkommodasie vir 4 persone. Slegs kinders ouer as… read more

3 Slaapkamer Woonhuis te huur in Wilderness

Woonhuis te huur in WildernessVakansie Woonhuis te huur in Wilderness Vakansieakkommodasie in Wilderness te huur Ruim 3 slaapkamer woonhuis in Wilderness te huur as vakansieakkommodasie beskikbaar reg deur die jaar asook in Desember. Die woonhuis is goedbeplan en daar is nie trappe nie om in die huis in te kom nie. Die groot ooplan sitkamer, eetkamer bied seeuitsig. Daar… read more

Riviera Hotel Hartenbos

Riviera Hotel HartenbosRiviera Hotel Hartenbos Die Riviera Hotel is geleë in Hartenbos, een van die mees gewildste kusdorpe in Suid Afrika. Geleë aan die oewer van die Hartenbosrivier en spog met 'n asemrowende uitsig oor Hartenbos se strand. Rivera hotel in Hartenbos met sy pragtige geboue, tuine en uitsig is ook uiters geskik vir Huweliksonthale en ander… read more
Translate »