8 Slaaper Woonhuis te Huur by Tergniet, Groot Brakriver Vakansieakkommodasie word aangebied by hierdie gerieflike huis met 180 grade seeuitsig vir 'n maksimum van 8 persone. Omtrent 200 meter van die huis af is 'n getypoel vir die kleinspan en die naaste swemstrand is by Klein-Brakriviermond. Geniet die uitsig oor die baai en sien walvisse… read more