Luukse Selfsorg Akkommodasie in SwellendamThe Berry Guest Farm Gasteplaas Luukse Selfsorg Akkommodasie in Swellendam Die “The Berry Guest Farm” Gasteplaas bied ‘n lieflike vakansiebestemming net buite Swellendam in die Weskaap. Die ou plaashuis en ander geboue is omskep in luukse selfsorg akkommodasie vir gaste. Die ses eenhede is almal tenvolle toegerus vir ‘n gerieflike verblyf. Al wat gaste moet… read more