Hartenbos Selfsorg AkkommodasieSuidersee Akkommodasie Hartenbos Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Suidersee Akkommodasie is geleë sowat 100 meter vanaf Hartenbos Seefront-sentrum met aktiwiteite soos putt-putt, 'n warmwater swembad, waterglybane en verskeie winkels. Die vakansie-eenhede bied gaste gerieflike en moderne selfsorg akkommodasie. Elke eenheid het 'n platskerm televisie met 10 DSTV kanale, sowel as 'n DVD speler. Eenhede 1 tot 7… read more