Tuinroete VakansieoordDwarswegstrandoord - Vakansieoord -Chalets Vakansieoord tussen George en Mosselbaai aan die Tuinroete Dwarswegstrandoord is 'n vakansieoord naby Groot Brakrivier en is gelee tussen George en Mosselbaai aan die Tuinroete. Hier kan jy kan ontspan in die rustige atmosfeer en jy het direkte toegang tot die strand met sy lang sandstrand. Toegang tot die Oord word… read more